Die meisie in die foto (eBoek) (Afrikaans Edition)
Beverly LewisIn DIE MEISIE IN DIE FOTO verdwyn Eva Esch se jonger suster, Lily, een nag en laat net ’n nota agter. Dan daag Jed Stutzman, ’n jong Amish-kapkarmaker van Ohio, in Lancaster op met ’n foto van ’n Amish-meisie. En die meisie op die verbode foto is glad nie ’n vreemdeling nie.
Year:
2016
Publisher:
Christian Art Distributors Pty Ltd
Language:
afrikaans
ISBN:
B01N9CQM0W
File:
EPUB, 1007 KB
IPFS:
,
afrikaans, 2016